S 26° 42 . 065"
E 25° 26 . 613"

Route to Pigmy Lodge

Follow the N14 to Vryburg for 1.75km
from Delareyville. The brown road signs
are well noticable.

Turn left on the Migdol gravel road for
another 800m and turn left again at the
Pigmy Lodge road sign.

Follow the little tar road down to the
chalets. The 800m gravel road is not
always in good condition, but certainly
worth the trouble to have a wonderful
stay over at Pigmy Lodge.

The reception is on the right hand side
next to the conference hall.

Roete na Pigmy Lodge

Volg die N14 na Vryburg vir 1.75km
vanaf Delareyville. Daar is bruin aandui borde
sigbaar langs die pad.

Draai links op die Migdol grond pad
vir nog 800m, draai dan weer links by die
ingang van Pigmy Lodge, daar is 'n groot naam bord
by die ingang

Volg die teerpad tot by die chalets.
Die 800m grondpad is nie altyd in die
beste van kondisies nie maar dit maak dit
die moeitewerd, vir 'n wonderlike oornag ondervinding
by Pigmy lodge.

Die ontvangs is aan die regterkant van die
konferensie saal.

Pigmy Lodge 2016 ©
Delareyville - North West Province
Delareyville - Noordwes Provinsie
aaaaaaaaaaaaiii